Oorspronklike inhoudsverskaffers en media inkomste voorbringers

Independent Content Services (ICS) is ‘n internationale inhouds- en mediaspesialis. Ons ontwerp en voorsien daagliks honderde stories, hoofartikels en voorskoue, etlike ure se direkte en opgeneemde audiodienste, video, bemarking, vertaling en ander dienste in meer as 60 tale.

  Inhoud

Brekende nuus, op-maat-gemaakte redaksie, hoofartikels, ‘blogs’, ontleding, audio en video dienste

  Weddenskap

Spesialis weddenskap inhoud wat voorskoue, wenke, regstreekse gestroomde kommentaar en multimedia insluit

  Tale

Ervare ‘menslike’ vertaling plus redigering, inhoudskepping en proeflees in all sektore

  Bemarking

Kreatiewe digitale bemarkingsdienste insluitend SEO, BPK, skakelbou en PV

  Audio en Video

Spesialis radio, regstreekse kommentaar, bulletins, ‘podcasts’ en video wat vinnig en koste-effektief gelewer is

  Mobiele Apparate

Inhoud spesifiek geskep om die ‘smartphone’ ervaring en premie geleenthede maksimaal te ervaar