Uitsendings

As jy beoog om ‘n aanlyn TV-kanaal, binnenshuise radio of regstreekse dekking van ‘n gebeurtenis te vestig, kan ons help.

Met ons groot span uitsaai-joernaliste en produksie-personeel, is ons ideaal geplaas om altyd die beste te lewer, maak nie saak hoe groot of klein die uitsaai-vereistes is nie.

Ons kan ‘n vinnige, koste-effektiewe drie-minuut radio of TV bulletin oplewer, of volle kommentaar oor ‘n reeks sportsgebeure, of selfs grootskaalse uitsendings wat beligting, BS (buite-sending) eenhede en verhoog-opstellings behels, organiseer met die hulp van ons gespesialiseerde en betroubare vennote.