Video

By ICS spesialiseer ons in die produksie van boeiende en koste-effektiewe, vinnige omkeer en op-maat-gemaakte videos, wat ons kliente in staat stel om hul eie kliente aktuele ‘rich media’-dekking aan te bied.

Video is a kragtige inskakelingsmiddel en is maklik op sosiale media gedeel. Dit kan ook die inhoudsbladsye verbeter as daar ingeskakel is, terwyl die ontwikkeling van ‘n YouTube kanaal, wat ‘n afspeellys van alle betrokke inhoud bevat, die klient op meervoudige vlakke kan baat.

Ons neem verskeie spesialisverslaggewers in werking, wie almal ervare and vaardige nuusomroepers en aanbieders is, wat dus sterk dekking kan lewer oor enige huidige of populêre onderwerp of komende gebeurtenis.

Byvoorbeeld, ons korrespondente kan ons kliente voorsien van vermaaklike videovoorskoue en ontledings oor die naweek se voetbal, perdewedrenne of ander dobbelgebeure, wat gebrandmerk kan word na die klient se wense. Ons ervare omroepers kan ook hul gesprek inskakel by die beroepswedder se weddenskappe en promosies om bewustheid ‘n hupstoot te gee.

ICS kan ook unieke bemarkingsvideos skep oor ‘n reeks vakke; geen werk is te groot of te klein. Bowenal die sportsvoorskou videos, het ons ook ervaring in die skepping van ‘hoe om’ gidse en ander vermaaklike onderwerpe soos beroemde persoonlikhede, vermaak en politiek.