Stem opnames

ICS bied stem opnames en draaiboek dienste aan wat ‘n verskeidenheid projekte dek.

Ons werk ook nou saam met verskeie virtuele sportsverskaffers om ‘n volledige pakket te lewer, wat hulle dan aan hulle kliente kan verskaf.

Soos met al ons dienste, is ICS in staat om stem opnames in enige taal te voorsien, en kan die audio in enige vereiste formaat opgelewer word.