Kliente

ICS lewer inhoud, bemarking, vertaling en ander dienste aan ‘n wye verskeidenheid internationale, nationale en plaaslike kliente.

Ons kliente is hoofsaaklik werksaam in die weddenskap- en dobbelsektors, maar ons lewer ook inhoud in areas soos finansies, reis, vermaak, publikasie, radio, selfoon industrie, telefonie, PV en veel meer.

Ons is trots op die sterk en betekenisvolle verhoudings wat ons met ons kliente gebou het.

Van ons sleutel kliente sluit in: