Inhoud

ICS is ‘n egte inhoudsontwerper; ons spesialiseer in die produksie van redaksioneel, audio en video toevoere en dienste, sowel as op-maat-gemaakte dienste.

Met honderde spesialis-skrywers en omroepers tot ons beskikking in verskeie landstreke, voorsien ons inhoud oor ‘n wye reeks onderwerpe en aan alle mediasektors, gelewer in ‘n formaat wat die klient sal pas.