Tale

Ons bied vertalingsdienste, redigering, regstreekse kommentaar, skakelbou, PV en vele meer, in enige taal wat die klient benodig, aan.

Ons bied huidiglik die volgende tale aan:

Afrikaans, Albanies, Arabies, Armenies, Azeri, Bosnies, Bulgaars, Deens, Duits, Engels, Estnies, Farsi, Fins, Fraans, Georgies, Grieks, Hebreeus, Hindi, Hongaars, Indonesies, Italiaans, Japanees, Kantonees, Khmer, Koerdies, Koreaans, Kroaties, Lao, Lets, Litaus, Macedonies, Maleis, Marathi, Montenegryns, Nederlands, Noorweegs, Oekrains, Oerdoe, Pools, Portugees (Europees en Brasiliaans), Roemeens, Russies, Serwies, Sjinees (Tradisioneel en Vereenvoudig), Sloweens, Spaans, Sweeds, Tagalog, Taiwans, Teochew, Thais, Tsjeg, Turks, Uyghur, Vietnamees, Yoruba; boonop skryf ons ook in die plaaslike Engelse taalgebruikstyl van Noord-Amerika, Australië/Nieu-Seeland, Ierland en Suid-Afrika. Ons lewer ook inhoud in Spaans aan alle Latyns-Amerikaanse lande.

Ons het ook spanne wat in kantore reg rondom die wêreld gestasioneer is, wie regstaan om die plaaslike kennis in te drink, om ‘n meer plaaslike benadering te gee aan die aanlyn inhoud en bemarking.