Vertalingsdienste

ICS lewer professionele vertalings- en proeflesingsdienste in ‘n wye reeks tale om alle maatskappye en individue te pas.

Ons vertaal dokumente en webwerwe in alle industriesektors, en kan inhoud lewer in verskeie skryfstyle afhangende van jou verlange gehoor.

Ons werk ook saam met ons kliente om land-spesifieke inhoud te verskaf, en ons help hulle om bemarkingstrategiëe te lewer wat op spesifieke landstreke gefokus is.

Ons professionele spanne verstaan dat ons kliente gereeld met strawwe sperdatums moet werk, en kan dus ‘n buigsame, bekwame en persoonlike diens lewer teen mededingende tariewe.