Affiliasies

Geaffileerde bemarking kan die mees bekosbaarste manier wees om jou besigheid aan nuwe kliente aan te bied.

Ons binnehuise span van bedrewe en ervare geaffilieerde bemarkers, kan jou help om jou bestaande geaffileerde vennote te bestuur en te groei, asook om nuwe geaffileerde programme te vestig.

Ons deskundige span spesialiseer in die aanstelling en bestuur van vennote, en is ook bevoeg om ‘n groot aantal potentiele vennoot-webwerwe te bereik, wat jou sal help om jou eie vennootsbasis te vestig en te laat groei.

By ICS kan ons ons dienste aanpas by jou vereistes en sal al jou geaffilieerde veldtogte bestuur, in deels of volledig, afhangende van wat jy benodig. Ons kan ook hierdie taak verrig in ‘n reeks tale en oor ‘n groot aantal gebiede.

Ons is spesialiste in ‘n reeks industriëe, insluitend dobbel/weddenskap, versekering, finansie, telekommunikasie, toerisme, sport en kleinhandel. Ons kan op beide korttermyn en langtermyn projekte werk, met duidelike projeklewerings en altyd koste-bewus.

Ons het al met groot sukses op langlopende veldtogte gewerk met premie kliente. Ons hegte verhoudings, kennis van die geaffilieerde industrie en skaalbare infrastruktuur, laat ons toe om ‘n sterk geaffileerde bemarkingsdiens aan te bied wat persoonlik gestruktureerd is om die individuele klient se vereistes te dien.