Mobiele Apparate

Met die groei van selfoon blaaing as tydverdryf, deur die gebruik van die ‘Smartphone’, en die verskillende toepassings om hul omvang en doeltreffendheid uit te brei, is ICS goed geplaas om puik inhoud en oplossings te lewer.

Ons skep and lewer boeiende sport, vermaak, nuus en ander gebeure wat spesifiek vir mobiele-apparaat publikasie bedoel is; boonop ontwikkel ons ook toeps (toepassings of in Engels ‘apps’), bou selfoon webwerwe en bring selfoon-bemarkingstogte op die been.