Vakature

ICS is ‘n groeiende maatskappy en ons is altyd op soek na nuwe talentvolle mense om by ons spanne aan te sluit. Of jy ‘n passie het vir uitsaai of as jy ‘n loopbaan soek in geskrewe joernalisme, ICS kan dalk net die plek wees waar jy jou loopbaan kan bevorder.

Ons stel veral belang in veeltalige skrywers, omroepers en aanbieders om ons teenwoordigheid ‘n hupstoot te gee in verskeie lande.

As jy vaardighede het wat jy dink vir ICS van belang sal wees, stuur asseblief jou CV en dekbrief aan ons.

Ons het ook vakature in die volgende posisies:

Huidiglik het ons geen vakature nie, maar ons is gedurig aan die werf. Kom kyk gerus weer later.